Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Brandberg White Lady Lodge

0.3km vanaf Uis, Erongo, Namibië
1
4x4 KampplekPlatteland KampplekWoestyn KampplekWildtuin KampplekBerg KampplekGlampingSelfsorg
Brandberg White Lady Lodge Logo

Informasie

Brandberg White Lady Lodge is ideal vir natuurgerigte toeriste.

'n Plek waar u tuis sal voel en 'n opregte gasvryheid sal geniet en vriendskap.

Ons is onder die top 20 kampeerterreine in Nambia. Ruimte is nie 'n probleem nie.

Elke kampplek het sy eie braaiplek onder skadubome met gedeelde opelugtoilette en storte.

Kampeerders is welkom om van die lodge fasiliteite te gebruik asook om elektriese toerusting te laai.

Kampplek Tipe

4x4 Kampplek4x4 KampplekPlatteland KampplekPlatteland KampplekWoestyn KampplekWoestyn KampplekWildtuin KampplekWildtuin KampplekBerg KampplekBerg Kampplek

Kampplek Akkommodasie

GlampingGlampingSelfsorgSelfsorg

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteKredietkaart fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteGeen troeteldiere togelaat nieGeen troeteldiere togelaat nieGeen vierwielmotorfietse toegelaat nieGeen vierwielmotorfietse toegelaat nieRestaurant en/of wegneemetesRestaurant en/of wegneemetesSwembadSwembadWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekkeRolstoel vriendelik met bystandRolstoel vriendelik met bystandWiFi beskikbaarWiFi beskikbaar