Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Brandberg Ruskamp

0.2km vanaf Uis, Erongo, Namibië
0
4x4 KampplekPlatteland KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgTent staanplek
Brandberg Ruskamp Logo

Informasie

Brandberg Ruskamp is gelee in Uis, vroer 'n besige klein myndorpie in die middel van Damaraland, 'n ongerepte afgelee gebied in Namibia.

Ons bied bekostigbare verblyf in kamers met (lugsorg) en eie badkamers, selfsorg-eenhede en 'n kampterrein.

Die Brandberg omgewing is gewild vanwee sy ongerepte skoonheid en vrylopende wild, soos die woestyn-olifant, bergkwagga, springbok, koedoe, ens.

U moet vir ten minste twee dae voorsiening maak om die Brandberg se gebied ten volle te kan geniet.

Kampplek Tipe

4x4 Kampplek4x4 KampplekPlatteland KampplekPlatteland Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgSelfsorgTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteKonferensie fasiliteiteKonferensie fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteFamilie badkamersFamilie badkamersAfslag vir pensioenarisseAfslag vir pensioenarisseTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlOntspannings-kamer of saalOntspannings-kamer of saalRestaurant en/of wegneemetesRestaurant en/of wegneemetesWaskamerWaskamerWinkel in die oordWinkel in die oordStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragSwembadSwembadWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekke