Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Sophia Dale Ruskamp

8.2km vanaf Swakopmund, Erongo, Namibië
1
4x4 KampplekPlatteland KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgTent staanplek
Sophia Dale Ruskamp Logo

Informasie

Die oase, gelee langs die Swakop-rivier, het 'n bekende en uitnodigende atmosfeer.

Verskillende verblyf-opsies is beskikbaar met klein kombuisies, of slegs vir oornagverblyf met ontbyt indien u dit verkies.

Die restaurant is 6 dae per week oop. Geniet ons tuisgemaakte worse en salami. Ons kampterrein bied verskeie unieke staanplekke om van te kies.

Vermaak sluit in dolfynvaarte, woestyn-toere met duin-ritte, besigtigings vliegritte, duin-gly en nog baie meer kan deur ons gereel word.

Kampplek Tipe

4x4 Kampplek4x4 KampplekPlatteland KampplekPlatteland Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgSelfsorgTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteSpeelgronde vir kindersSpeelgronde vir kindersGeen vierwielmotorfietse toegelaat nieGeen vierwielmotorfietse toegelaat nieTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlRestaurant en/of wegneemetesRestaurant en/of wegneemetesWaskamerWaskamerWinkel in die oordWinkel in die oordStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragRolstoel vriendelik met bystandRolstoel vriendelik met bystand