Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Protea Hotel Zambezi Rivier Lodge

1.9km vanaf Katima Mulilo, Caprivi, Namibië
1
4x4 KampplekPlatteland KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekTent staanplek
Protea Hotel Zambezi Rivier Lodge Logo

Informasie

Protea Hotel by Marriott Zambezi River Lodge is aan die oewer van die wonderlike Zambezi-rivier.

Dit het 'n kampterrein asook standard en luukse kamers met eie badkamers. Hierdie pragtige kamers met koffie/teegeriewe, het ~n sitkamer, televisie, telefoon, tafel en haardroer.

Hulle het 'n uitsig, op die rivier, oor die tuinn, op die swembad.

Op warm dae kan u langs die skoon swembad ontspan, of met 'n boot op die Zambezi-rivier gaan vaar om na die seekoeie en krokodille te kyk.

Kampplek Tipe

4x4 Kampplek4x4 KampplekPlatteland KampplekPlatteland Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteSpeelgronde vir kindersSpeelgronde vir kindersKonferensie fasiliteiteKonferensie fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteOpwaskamerOpwaskamerRestaurant en/of wegneemetesRestaurant en/of wegneemetesSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSwembadSwembadTelevisiekamerTelevisiekamerWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekkeWiFi beskikbaarWiFi beskikbaar