Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Botswana Kampplekke

Die manjefieke landskap van Botswana is dramaties en varieer van die waterweë van die Okavango Delta, tot die rooi duine van die Kalahari en die enorme Kremetartbome. Kampeer in hierdie ongelooflike landskap en ervaar die ongerepte natuur eerstehands.
Nuutste Oord Gradering
Kgalagadi Oorgrenspark, Mabuasehube Kampeerterrein
Kgalagadi, Kgalagadi Transfrontier Park
1
Aantal Evaluering: 1
1   
0
Voltooi: 17 Okt 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 0
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
Makgadikgadi Pans Nasionale Park, Kubu Island Kampeerterrein
Sentraal, Makgadikgadi Pans
1
Aantal Evaluering: 1
1   
0
Voltooi: 19 Sep 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 0
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
Woodlands Stop Over and Lodge
Noord-Oos, Francistown
4
Aantal Evaluering: 4
4   
0
Voltooi: 19 Sep 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 2
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 0
Drotskys Cabins
Noord-Wes, Shakawe
3
Aantal Evaluering: 3
3   
0
Voltooi: 19 Sep 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 1
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 0
Muchenje Campsite and Cottages
Chobe, Chobe
3
Aantal Evaluering: 3
3   
0
Voltooi: 15 Okt 2022
Tipe Oord:
Familie met kinders: 0
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1

Indien daar ooit 'n plek is waar mens wens dat tyd kan stil staan, is dit in die pragtige land van Botswana. Ervaar eindelose horisonne, onvergeetlike wildernisse, die ongelooflike waterweë van die Okavango Delta, die Kalahari Sandduine en 'n oorvloed wild.  Botswana is beslis 'n ongelooflike bestemming.

Verby die smal oostelike deel, waar die meerderheid van die populasie voorkom, is Botswana grotendeels 'n padlose wildernis met savannas, woestyne, vleilande en soutpanne. Dit is een van die min bestemming in Afrika wat nog 'n goeie sin vir 'n avontuur safari het. Die ongelooflike wildparke en reservate bied diverse en oorvloedige wild aan besoekers. Dit is grotendeels nie-kommersiële diere en daarom is hul nog wild. Dit is beslis die geheim van Afrika wat baie aan die besoeker bied.

Botswana Aanloklikhede

Suidelike Streek
Livingstone Gedenkteken, Matisieng Voetspore, Gaborone, Lobatse, Kgosi Sechele Museum, Mokolodi Natuurreservaat, Gaborone Wildreservaat, Oodi Weavers, Manyelanong Wildreservaat, Nasionale Museum en Kunsgallery, Thamaga Pottebakkery

Oostelike & Sentrale Streek
Soloman se Muur, Lepokole Heuwels, Moremi Kloof, Shoshong Huewels, Motlhabaneng Rotstekeninge, Letsibogo dam, Supa Ngwao Museum, Francistown, Tswapong Heuwels, Khama Renoster Bewaringsgebied, Mashatu Wildreservaat, Selebi-Phikwe

Kgalagadi Streek
Kgalagadi Oorgrenspark, Deception Valley, Ghanzi, Sentraal Kalahari Wildreservaat, Kuru Museum en Kultuur Sentrum, Ghanzi kunswerke, Khuste Wildreservaat

Makgadikgadi & Nxai
Sowa Pan, Makgadikgadi & Nxai Nasionale Park, Kuu Eiland, Ntetwe Pan, Nata Voël Toevlugsoord, Baines Baobabs, Nata

Chobe
Chobe Nasionale Park, Kasane Warmwaterbronne, Seboba Stroomversnellings, Chobe Rivier, Pandamatenga arms, Lesoma Gedenkteken, Kasane

Moremi & Okavanga
Tsodilo Heuwels, Okavango Delta, Gchwihaba Grotte, Moremi Wildreservaat, Maun, Aha Heuwels, Nhabe Museum

Botswana Reis Informasie

Toegangsvereistes
Alle besoekers wat Botswana besoek moet 'n geldige paspoort hê wat geldig is vir minstens 6 maande. Visas is 'n vereiste vir sekere lande. Kontak jou naaste reisagentskap of ambassade vir die nuutste inligting. 

Geldeenheid
Botswana se geldeenheid is die Pula. Visa, MasterCard, American Express, Diners Club en kredietkaarte word by die meeste plekke aanvaar.

Wat om te bring
In die somer het jy ligte katoenklere en 'n ligte trui vir die koel aande nodig. In die winter kan jy warm klere en 'n trui of 'n baadjie vir die kouer oggende en aande inpak. Gemaklike stapskoene en sandale/plakkies. Hoede, sonbrille, insek-afweermiddel, sonskerm, lipbeskermer, water suiwerings tablette en 'n basiese noodhulp tassie. Mediese voorsorgmaatreëls teen Malaria moet getref word.