Maart & April Promosies

Kategorie: Oord Nuus | Skrywer: ATKV Eiland Spa Holiday Resort |  Datum geplaas:  | Indrukke: 53117   422

Maart & April Promosies

ATKV-Eiland Spa

MAART PROMOSIE
Hierdie jaar het beslis op ’n hoë noot afgeskop en nog voor jy jou oë kon uitvee is dit amper weer tyd vir vakansie.

Gelukkig maak ATKV-Eiland Spa jou vakansiebeplanning maklik.

Bespreek sommer nou vir jou Maartvakansie want vir elke twee nagte wat jy bespreek, beloon ons jou met een gratis nag!

Hierdie aanbod geld van 1 Maart tot 31 Maart 2020.

WINKEL-AANBOD

Kombo @ net R230

Drie-jaar-oue KWV
2 liter Coke
2 kg ys
1 sak hout

Hierdie aanbod geld van 20 Maart tot 30 Maart 2020.

KOSWERF-AANBOD

450 g T-been met skyfies @ R130
R&R (rum & raspberry) of G&T (gin & tonic) @ R40
500 g ribbetjies en skyfies @ R140

Hierdie aanbod geld van 1 Maart tot 31 Maart 2020.

APRIL PROMOSIE

ATKV-Eiland Spa sal sorg dat jou April-broodjie aan albei kante gebotter is met spesiale aanbiedings vir beide huisvesting en kampering.

Huisvesting
Bespreek drie nagte of meer en geniet 40%-afslag.

Kampering
Bespreek buiteseisoenstaanplek in die A-blok teen R200 per nag vir naweke en in die midweek.

Die aanbod geld van 1 April tot 30 April 2020.

 

ATKV Eiland Spa Holiday Resort
+27 15 386 8000
Indien jy belangstel in hiedie item, gebruik asseblief hierdie navraag vorm aangedryf deur CaravanParks.com.

U moet JavaScript en koekies in staat gestel om hierdie vorm te gebruik






As u die volgendeveld kan sien, laat dit asseblief oop
Stuur 'n afskrif van hierdie e-pos aan my

Nuutste Nuus

Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za