Die Willows Vakansie Oord Gekose Oord

Kategorie: Oord Nuus | Skrywer: The Willows Resort |  Datum geplaas:  | Indrukke: 11487   243

Die Willows Vakansie Oord - Port Elizabeth, Oos-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Die Willows is langs die kus, slegs ‘n paar tree van die strand geleë. Die oord bied selfsorgeenhede, tent- en woonwa staanplekke, kongres en funksie-geriewe. Die standard woonwapark het twee gemeenskaplike ablusie-blokke. Die privaat kampeerplekke het elk ‘n eie ablusie en opwas-gerief. Sekuriteits-beamptes patroleer snags die oord. Toegang tot die oord word streng beheer. Aktiwiteite en geriewe: ‘n winkel wat ook ligte etes bedien, ‘n muntwassery, ‘n speletjieskamer, water-glybaan, verfbal-teikenskiet, mini-gholf, tennisbaan en nog vele meer.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

The Willows Resort
+27 41 396 2000
Indien jy belangstel in hiedie item, gebruik asseblief hierdie navraag vorm aangedryf deur CaravanParks.com.

U moet JavaScript en koekies in staat gestel om hierdie vorm te gebruik






As u die volgendeveld kan sien, laat dit asseblief oop
Stuur 'n afskrif van hierdie e-pos aan my

Nuutste Nuus

Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za