Get the NEW Camp and Live Guide

Constantia Mineralebronne Gekose Oord

Kategorie: Oord Nuus | Skrywer: Constantia Mineralebron and Caravan Park |  Datum geplaas:  | Indrukke: 14705   211

Constantia Mineralebronne - Mookgophong, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

Die oord is in die pragtige bosveld van Limpopo, aan die voet van die Waterberg geleë, ongeveer 180km vanaf Pretoria. Die oord spog met gelyk, grasbedekte staanplekke met kragpunte, netjiese en skoon ablusiegeriewe, wasgeriewe, ‘n kafee en restaurant met DSTV, mini-gholf, ‘n waterglybaan, warm en koue swembaddens, ook vermaak-programme binne seisoen. U kan gaan ry of gaan stap in ons eie wildreservaat met meer as 15 wildspesies en ‘n groot verskeidenheid voëls. Naby vermake sluit visvang en ‘n 18 putjie gholfbaan in.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Constantia Mineralebron and Caravan Park
014 743 0454
Indien jy belangstel in hiedie item, gebruik asseblief hierdie navraag vorm aangedryf deur CaravanParks.com.

U moet JavaScript en koekies in staat gestel om hierdie vorm te gebruik






As u die volgendeveld kan sien, laat dit asseblief oop
Stuur 'n afskrif van hierdie e-pos aan my

Nuutste Nuus

Die taal waarin bydraes vir Forums, Verkope, Oord Gradering, Nuus 24/7 Digitale Tydskrif en enige publieke insette, afdelings of artikels ontvang word, sal egter behou word en hierdie dele sal dus nie vertaal word nie.

Ek Verstaan