Get the NEW Camp and Live Guide

Shumba Valley Gasteplaas Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Shumba Valley Guest Farm |  Date posted:  | Impressions: 12005   198

Shumba Valley Gasteplaas - Fouriesburg, Vrystaat
Kamp & Leef Gekose Oord

Shumba Valley Gasteplaas is in die asemrowende omgewing van die Rooberge en Witteberge geleë. Die pragtige kampterein by Shumba is die ideale plek om van die rep en roer van die stadslewe te vlug en die vrede, voëlgeluide en varslug te geniet. Die ablusie fasiliteite is modern met `n bad vir die kinders ook in die dames se eenheid. Al die kampeer staanplekke het braai fasiliteite en kraan punte naby. Kom en geniet die asemrowende uitsig van die Maluti Berge in Lesotho vanaf die kampterrein.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Shumba Valley Guest Farm
058 223 0277
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

When it comes to Forums, Classifieds, Resort Rating, News 24/7 Digital Magazine and any "public input" sections, these will stay in the language that they were posted in by the public member and will not be translated.

I Understand