Get the NEW Camp and Live Guide

Letaba Ruskamp Gekose Oord

Category: Resort News | Author: SAN Parks Head Office |  Date posted:  | Impressions: 21267   136

Letaba Ruskamp - Sentraal, Kruger Nasionale Park
Kamp & Leef Gekose Oord

Die idilliese Letaba ruskamp is geleë aan die oewer van die Letaba-rivier, waar dit ‘n groot draai maak, halfpad tussen die suidelike en noordelike grense van die Kruger Nasionale Park. Letaba, of “rivier van sand” se sanderige rivierbedding is ‘n uitstekende plek om wild te besigtig, veral olifante wat in hierdie omgewing gedy. Die kamp is ‘n groen oase in die omliggende mopanieveld. Snags skyn die sterre in ‘n simfonie van klanke. Uile, naguiltjies, paddas, vrugte-vlermuise en sonbesies ding almal meë om gehoor te word.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

SAN Parks Head Office
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

When it comes to Forums, Classifieds, Resort Rating, News 24/7 Digital Magazine and any "public input" sections, these will stay in the language that they were posted in by the public member and will not be translated.

I Understand