Get the NEW Camp and Live Guide

Doringlaagte Oord Gekose Oord

Kategorie: Oord Nuus | Skrywer: Doringlaagte Private Club |  Datum geplaas:  | Indrukke: 8297   102

Doringlaagte Oord - Montagu, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Doringlaagte is ‘n gewilde gesinsoord met kampplekke en selfsorg-eenhede rondom ‘n groot dam. Die oord is ‘n hengelaar se paradys vir die vang van karp, swartbaars, kurper & babers. Gebruik van die trapbote, kanos en kajakke is gratis. Daar is stap-, bergfietsen 4x4 bane, voëlkyk, vier swembaddens, een met warmwater in die winter, speelgrond, lapa met televisie vir rugby en ‘n gelisensieerde kroeg. Vir gholfspelers is daar 9 bowwe met ‘n groot setperk.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Doringlaagte Private Club
0720219069
Indien jy belangstel in hiedie item, gebruik asseblief hierdie navraag vorm aangedryf deur CaravanParks.com.

U moet JavaScript en koekies in staat gestel om hierdie vorm te gebruik






As u die volgendeveld kan sien, laat dit asseblief oop
Stuur 'n afskrif van hierdie e-pos aan my

Nuutste Nuus

Die taal waarin bydraes vir Forums, Verkope, Oord Gradering, Nuus 24/7 Digitale Tydskrif en enige publieke insette, afdelings of artikels ontvang word, sal egter behou word en hierdie dele sal dus nie vertaal word nie.

Ek Verstaan