How to create a news, specials and events articles on NBS

Xaxaza Woonwa Park Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Xaxaza Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 54743   404

Xaxaza Woonwa Park - Mtunzini, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Ons nooi jou uit om die rustigheid en prag van die Noord Kus te geniet. Ons is geleë in die heuwelland van Mtunzini en is slegs 4 km vanaf die wit strande en pragtige strandmeer. Mtunzini is die habitat van die Palm Neut Aasvoël en het ‘n wonderlike verskeidenheid voëllewe. Xaxaza is ‘n ideale plek vir wanneer die hoof aanloklikhede van Zululand besigtig wil word.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Xaxaza Caravan Park
035 340 1843
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]