Southern Africa's Leisure and Tourism Network
Register

Vakante pos by River Oord: Chef

Category: Resort News | Author: Broadwater River Estate |  Date posted:  | Impressions: 7528   38

Aansoeke word ingewag vir 'n dinamiese Chef met goeie kommunikasie vermoë.

MINIMUM VEREISTES:
Gepaste kwalifikasies
Ondervinding in restaurantwese & spyseniering
Rekenaarvaardigheid
Eie vervoer
. . . . .
CV's: E-pos na admin@broadwater.co.za
voor of op 7 Oktober 2023.
NB: Heg asb ook aan: ID en bewys van kwalifikasies.
U aansoek is onsuksesvol indien u teen 20 Oktober nie terugvoer van ons ontvang het nie.

Broadwater River Estate
+27 82 332 2266
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News