
Pensioners, come enjoy a delicious lunch at a special price — made just for you!
Kom vier Vadersdag op 15 Junie 2025 saam met ons in die bosveld met ‘n dag vol potjies, pret en pryse – en natuurlik Crazy Werrie!
Pappas maak potte
Mammas maak nagereg of gebak
Inskrywingsfooi: R50
Bring eie bestanddele
Lekker pryse te wen!
Spesiale gas: Crazy Werrie – jy wil dit nie mis nie!
Kokoriba Wildreservaat – Jou ideale bosveld wegbreek