How to create a news, specials and events articles on NBS

Umlalazi Natuurreservaat Gekose Oord

Category: Resort News | Author: KZN WildLife |  Date posted:  | Impressions: 22327   134

Umlalazi Natuurreservaat - Mtunzini, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Hierdie pragtige kusoord is gerieflik gesetel tussen die duine en die dig-beboste kus aan die buitewyke van Mtunzini. Die strand is gewild vir visvang, swem, branderplank- en seilplank-ry, en ander watersport. Umlalazi is ideal vir voëlbesigtiging. Daar is drie self-geleide staproetes deur die wortelboom-moerasse, duinebosse en langs
die oewer van die rivier.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

KZN WildLife
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]