How to create a news, specials and events articles on NBS

The Baths Gekose Oord

Category: Resort News | Author: The Baths |  Date posted:  | Impressions: 16178   299

The Baths - Citrusdal, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Hierdie natuurlike warmbron (43 grade) is slegs 2 ure vanaf Kaapstad op n sitrusplaas naby Citrusdal geleë.Verblyf sluit in 35 selfsorg eenhede, meeste met privaat jacuzzi’s en almal met lugversorgers. Daar is ook 25 Kampplekke met elektrisiteit en 4 ablusie geriewe. Behalwe die warm en koue swembaddens is daar ook rotspoele, staproetes, springmatte ‘n speelparkie en Mac’Greggors, ‘n gelisensieerde restaurant, op die perseel.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

The Baths
022 921 8026
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]