How to create a news, specials and events articles on NBS

TO Strand Sluit Sy Deure Tydens Die Grendelstaat

Category: Resort News | Author: TO Strand Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 10977   202

TO Strand Sluit Sy Deure Tydens Die Grendelstaat

Goeiemore.

Die oord sluit sy deure tydens die grendelstaat. Alle kliente wat wel besprekings gehad het in die tydperk kan gerus kontak maak met die besprekingskantoor vandag. Ons kan u bespreking skuif na 'n datum van u keuse. Hou ook ingedagte dat dit onderhewig is aan beskikbaarheid en ook geldig is vir 10 maande. Andesins, stuur vir ons n epos by bookings@tostrand.net of bookings2@tostrand.net


Alle eposse na Donderdag sal weekliks beantwoord word. Mag dit goed gaan met almal en bly veilig. Ons gebede is met julle!

TO Strand Holiday Resort
+27 39 319 2729

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za