How to create a news, specials and events articles on NBS

Sophia Dale Base Camp Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Sophia Dale Base Camp |  Date posted:  | Impressions: 31046   130

Sophia Dale Base Camp - Swakopmund, Namibie
Kamp & Leef Gekose Oord

Die oase, geleë langs die Swakop-rivier, het ‘n bekende en uitnodigende atmosfeer. Verskillende verblyf-opsies is beskikbaar met klein kombuisies, of slegs vir oornagverblyf met ontbyt indien u dit verkies. Die restaurant is 6 dae per week oop. Geniet ons tuisgemaakte worse en salami. Ons kampterrein bied verskeie unieke staanplekke om van te kies. Vermake sluit dolfynvaarte, woestyn-toere met duin-ritte, besigtigingsvliegritte, duin-gly en nog baie meer kan deur ons gereël word.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Sophia Dale Base Camp
+264 64 403 264
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]