How to create a news, specials and events articles on NBS

Silwerstrand Woonwapark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Silwerstrand Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 52374   483

Silwerstrand Woonwapark - Robertson, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Hierdie pragtige oord met asemrowende uitsigte is slegs 130km vanaf Kaapstad. Dit bied uitstekende geleenthede vir visvang en watersport. Die baie skaduryke bome en welige, groen grasstaanplekke werk saam om Silwerstrand ‘n lushof vir elke kampeerder te maak. Vir die kinders het die oord ‘n kouewater swembad met ‘n waterglybaan en ‘n ontspanningsgebied. Spesiale tariewe is vir senior burgers beskikbaar. Daar is ook ander spesiale aanbiedinge reg deur die jaar. Hierdie oord is 1km vanaf die besigheidsgebied en is privaat besit. Vir die gholfspeler is die Silwerstrand gholfbaan binne loop-afstand vanaf die park.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Silwerstrand Caravan Park
023 626 3321
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]