Sebenza Creek December 2022

Category: Resort Specials | Author: Sebenza Creek Bushcamp |  Date posted:  | Impressions: 6299   19

At Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp we have realized that the economy is in a terrible state and you our customers are impacted negatively.  We  have therefore decided to make life just that little bit easier and help where we can, and who knows, just maybe this will enable you to take a break after all.

If you stay for 2weeks or more during the December break, you qualify for a special discount.  The length of stay will determine the discount you will be given.

If you are a longstay pensioner, book for December and January and pay only R3000 per month.

We have ample shade, so come and choose your tree with power and water close by and park your caravan/tent for the tranquility you deserve.  The road to the camp is accessable to any vehicle or caravan.

Beautiful large blue swimming pool, hiking, 3x hills to climb and explore, birding, more than 70 tree species to identify, walk amongst the impala, maybe the babies have arrived by the time you are here.  Explore the surrounding area of Bela-Bela (Warmbaths), Vaalwater, Mookghopong (Naboomspruit) and enjoy what is to offer.

By Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp het ons agtergekom dat die ekonomie in 'n baie slegte toestand is en dat dit on gaste negatief beinvloed.  Ons het daarom besluit om die lewe net so 'n bietjie makliker te maak en te help waar ons kan, en wie weet, dalk maak dit net dat julle tog 'n breek kan  neem.

Indien julle vir 2 weke of langer bly tydens die Desember vakansie, kwalifiseer julle vir 'n spesiale korting.  Die tydsduur van die verblyf bepaal die korting wat julle gaan kry.

Indien julle  lankstaan pensioenarisse is en julle bespreek vir Desember en Januarie betaal julle slegs R3000 per maand.

Ons het baie koelte hier, so kom kies jou koelteboom met 'n krag en waterpunt naby en parkeer jou karavaan/tent vir die rustigheid wat jy verdien.  Die pad tot by die kamp is toeganklik vir enige motor of karavaan.

Hier is 'n pragtige, groot, blou swembad.  Staproetes, 3x koppies om te klim en verken, voëls kyk, meer as 70 boomspesies om te identifiseer, stap tussen die rooibokke, miskien is die kleintjies al gebore teen die tyd wat julle hier is.  Kom verken die omliggende omgewing van Bela-Bela (Warmbad), Vaalwater en Mookghopong (Naboomspruit) en geniet al die vermaak wat hulle bied.

Sebenza Creek Bushcamp
+27 87 149 0188
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News