
A little break that feels like a big one

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp in Nylstroom/Modimolle has the following special to offer to all the Longstanding Campers
If you book a stand for a month (or longer) before end January 2023 you will qualify for a discount. This is valid for any month/s during 2023. Max stay is 3 months. Sorry no pets allowed.
Price R2500 per month.
Other specials:
Midweek break: In Sunday out Thursday - R750 for the week
Day tariff for pensioners: R300 per night
Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp in Nylstroom/Modimolle het die volgende spesiale aanbod vir die Lankstaan Kampers
Indien jy voor einde Januarie 2023 'n staanplek bespreek vir 'n maand (of langer) kwalifiseer jy vir 'n korting. Hierdie is geldig vir enige maand/e gedurende 2023. Max verbly 3 maande. Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat nie.
Prys R2500 per maand
Ander spesiale aanbiedinge:
Midweek breek: In Sondag uit Donderdag - R750 vir die week
Dagtarief vir pensionarisse: R300 per nag.
CONTACT DETAILS/KONTAKBESONDERHEDE:
Webpage/Webblad: www.sebenzacreek.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/SebenzaCreek?mibextid=ZbWKwL
Landline/Landlyn: 0871490188
Cell & Whatsapp: 082 687 8759