How to create a news, specials and events articles on NBS

Parque De Malongane Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Parque De Malongane |  Date posted:  | Impressions: 8511   157

Parque De Malongane - Ponta Malongane, Mosambiek
Kamp & Leef Gekose Oord

Indien u en u gesin op soek is na avontuur, is Parque De Malongane die regte plek. Die park met sy verstommende, uitstaande en pragtige strand en sy wonderlike riwwe, is die ideale plek waar u dors na vryheid en opwinding geles sal word. Parque De Malongane is een van die beste duiksentrums en avontuur-vakansieoorde in Mosambiek. Ons duikwinkel bied ‘n volledige reeks van skuba- & snorkelduik-toerusting aan wat teen bekostigbare pryse gehuur kan word. Ons bied kursusse aan vir oopwater, gevorderde duik en ook in lewensredding.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Parque De Malongane
013 741 1975
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]