How to create a news, specials and events articles on NBS

Oribi Gorge Gekose Oord

Category: Resort News | Author: KZN WildLife |  Date posted:  | Impressions: 8889   38

Oribi Gorge - Port Edward, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Een van KwaZulu-Natal se mees fantastiese natuur-gebiede, die skilderagtige Oribi Gorge Natuur-reservaat is sowat 25km in die binneland vanaf Port Shepstone geleë. Die reservaat lê knus by die begin van ‘n pragtige rivier-kloof wat omsoom is met digte kusbosse en woude. Oribi Gorge het ‘n oorvloed van kleiner wildspesies. Besoekers het selfs ook luiperds gesien. Daar is 5 kampplekke met kragpunte. Elke kampplek is geskik vir tente of woonwaens vir tot 6 persone. Die ablusie-geriewe het warm en koue water met ‘n gemeenskaplike opwasgebied.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

KZN WildLife
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]