How to create a news, specials and events articles on NBS

Opedag Potjie Pot

Category: Business Competitions | Author: Comet Caravans |  Date posted:  | Impressions: 28146   72

Opedag Potjie Pot

Opedag Potjie Pot

Comet Caravans hou `n Ope Dag & Potjie Pot kompetisie: kom maak jou potjie saam met ons gas kunstenaar Ben Kruger. Ons belowe dit gaan baie vet pret wees! Die focus is op saamkuier en maak ook kennis met ons nuwe Karavane en produkte, julle is ook welkom om jul vrae te vra en inligting te bekom aangaande enige van ons produkte. Kom deel gerus in ons pret en geniet die tyd saam met ons. Potjie Pot Kompetisie vind plaas op die 3de Maart 2018. Inskrywings is gratis. Almal welkom om in te skryf.

Comet Caravans
011 826 6241
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]