
Kom rus uit en geniet die vakansie in die hartjie van die natuur!
OMARAMBA P A A S F E E S 2 0 2 4
R640 per nag vir KAMP vir 6 persone!!
Paasnaweek is om die draai en dit is FAMILIETYD!!
Ons vermaakspan kan nie wag vir die feesseisoen nie!!
OMARAMBA se eie PAASHAAS maak al nessies vir al die eiertjies bymekaar!! Is die kinders reg om te soek?
Hans Drommedaris Drum Duo
Bespreek vandag nog!