
This Festive Season, we're offering a special invitation
Ons het 'n kamp plek vir jou langs die Vaalrivier by ons pragtige Klipspruit River Resort. En spesiaal vir November kan jy 2 nagte kamp vir slegs R250 (maks 4 persone en 1 voertuig per staanplek)