How to create a news, specials and events articles on NBS

Morrungulo Strandoord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Morrungulo Beach Resort |  Date posted:  | Impressions: 33023   199

Morrungulo Strandoord - Morrungulo, Mosambiek
Kamp & Leef Gekose Oord

Morrungulo is ‘n goed gevestigde vakansie-oord wat op die strand geleë is. Die oord maak voorsiening vir gesinne, enkelinge, diepsee en strand- vissermanne, scuba- en snorkel-duikers. U kan ook slegs ontspan, die son absorbeer of u dae om luier in die palmgesoomde kampplekke. Daar is uitgestrekte groen grasperke onder die lae, skaduryke, inheemse bome, vars drinkwater en goeie sekuriteit. Dit het ook ‘n kroeg en restaurant wat middag en aandetes bedien, ‘n varswater-swembad en ‘n duiksentrum.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Morrungulo Beach Resort
+258 86 388 9102
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]