
Book our Mercedes 4x4 Double Cab, this vehicle is built for a luxury African 4x4 experience and ready to take on the harshest environments regardless of what trails you may cover on your adventure.
Mokolodi Natuur Reservaat - Gaborone, Botswana
Kamp & Leef Gekose Oord
Mokolodi Natuur Reservaat is die tuiste van ‘n groot verskeidenheid inheemse wild, voël en reptielspesies. Sommige hiervan is baie skaars en word met uitwissing bedreig. Meer as 60,000 persone besoek jaarliks hierdie reservaat. Hulle neem deel in ‘n verskeidenheid opwindende wildbesigtigings-vermake, gaan tuis in Mokolodi se gewilde reeks verblyfplekke, neem deel in kongresse by die manjifieke World’s View Centre en eet by die Mokolodi Restaurant.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.