Host your next conference at Blyde Canyon, A Forever Resort, where breathtaking views meet professional facilities. Special packages available from May to August 2026.
Elevate Your Conference at Blyde Canyon
Resort | Specials

Kom geniet 'n spesiale oggend vol inspirasie, lag en lekkernye saam met die geliefde Susan Coetzer – reg by Kokoriba Wildreservaat.
Saterdag, 10 Mei 2025
Tyd: 11:00
Koste: R250 per persoon
Sluit in: Vinger-ete (“Lekkergoed”), wyn en vrugtesap
Besprekings sluit op 2 Mei – moenie uitmis nie!
Stuur jou bespreking
Jou ideale bosveld wegbreek – nou met iets besonders vir die dames!
