How to create a news, specials and events articles on NBS

Midmar Dam Natuurreservaat

Category: Resort News | Author: Midmar Dam Dukuduku Nature Reserve - KZN Wildlife |  Date posted:  | Impressions: 21902   168

Midmar Dam Natuurreservaat - Howick, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Hierdie pragtige dam in die Umgeni-rivier is naby Howick, geleë aan die begin van die Midlands Meander naby Pietermaritzburg. Geleenthede vir ‘n groot verskeidenheid van sport aktiwiteite word voorsien, insluitend watersport, fietsry, stap, wildbesigtiging, visvang of ontspan by u piekniekplek met die aptytwekkende reuk van braaivleis.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Midmar Dam Dukuduku Nature Reserve - KZN Wildlife
033 845 1000
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]