Southern Africa's Leisure and Tourism Network
Register

Kom Ontspan In die hartjie van die Klein Karoo

Category: Resort News | Author: Calitzdorp Station |  Date posted:  | Reach: 11918   121
Sê koebaai Gautengelêng en kom ontspan by Calitzdorp Warmbron in die hartjie van die Klein Karoo.
 
Ons natuurlike warmbron is ver van die stede se gedruis, maar ook naby genoeg aan Calitzdorp vir 'n vinnige besoek.
By ons kan jy en jou vriende of familie lekker ontspan, swem, braai, staproetes aanpak of sels saans na die sterre staar.
Calitzdorp Station
+27 82 940 6009
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News