How to create a news, specials and events articles on NBS

Kiaat Woonwapark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Kiaat Bungalows & Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 53214   286

Kiaat Woonwapark - Hazyview, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord

Welkom by Kiaat Woonwapark. Ons bied 14 kamp/woonwa staanplekke met kragpunte en met luukse ablusie-geriewe. Ons bied ook 2 rondawels en een hout-kajuit (goed toegeruste selfsorg eenhede) en 2 Solder-eenhede met aparte gedeelde ablusie. ‘n Swembad en privaat braaiplekke, asook ‘n boma-gebied is ook in Kiaat Karavaanpark beskikbaar. Naby vermake sluit in: rivierroei, waterglybane, abseil, ‘n foefie-glydraad, boomtop-glybaan en quad-fietse.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Kiaat Bungalows & Caravan Park
083 605 8845
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]