How to create a news, specials and events articles on NBS

Keurbooms Lagoon Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Keurbooms Lagoon Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 16094   70

Keurbooms Lagoon - Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Ons woonwapark is net buite Plettenbergbaai op die oewer van die Keurboomsrivier. Die woonwapark is die ideale basis vanwaar u die wonders van die Tuinroete kan verken. Ons park het 270 staanplekke waarvan 32 by die water se kant en die ander baie naby aan die strandmeer is. Of u in ‘n woonwa, motorwoonwa of slegs in ‘n tent kampeer, u sal die verblyf by ons geniet. Die park word deur ‘n gesin bestuur en ons strewe daarna om aan u en u kinders ‘n veilige en vriendelike omgewing in die buitelug te bied. Ons sien daarna uit om u by ons stukkie van die kus-paradys te verwelkom.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Keurbooms Lagoon Caravan Park
044 533 2567
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]