BESPREEK NOU! San Cha Len, net 11 km voor Bela-Bela, bied bekostigbare kampeerplekke, selfsorg chalets en ’n groot familie kamp vir 16 gaste. Geniet verhitte swembaddens, putt-putt, speelareas, staproetes en volop wild—perfek vir jou Desembervakansie of ’n rustige Bosveld wegbreek. Hoëseisoentariewe geld 12 Desember 2025 – 2 Januarie 2026.
San Cha Len Gasteplaas – Jou Perfekte Bosveld Wegbreek
Resort | News
