Kampeer Plekke Beskikbaar

Category: Resort News | Author: Oasis Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 10780   45

Nog kampeerplek beskikbaar hier by Oasis Holiday Resort waar jy kan asemhaal, ontspan en "recharge". 
ONS pragtige knus oord is gelee in Uvongo, Margate, aan die heerlike KwaZulu se Suidkus. Aangenaam gelee onder groot skaduryke bome, afgesonder van publieke uitsig en binne 600m van die beskermde strand van Uvongo.

Oasis Holiday Resort
+27 39 315 0778
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News