
Brand new Caravan Cover

Kalahari Water - Keimoes, Noord-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord
Kalahari Water Vakansieplaas is ongeveer 3,5 km vanaf Keimoes op ‘n druiweplaas op een van die eilande van die Oranjerivier geleë. Ons bied vir gaste ‘n keuse tussen 4 familieselfsorgeenhede ( 3 ster) met TV en WiFi en 5“Backpackers” damhutte waar ‘n rustige plaasatmosfeer beleef kan word. Die woonwapark met 12 skaduryke staanplekke is toegerus met elektrisiteit. Hier langs die leidam, aan die voet van ‘n rantjie, is die ideale staanplek vir jou woonwa of tent. Kom wandel tussen die wingerde en geniet die omgewing met sy kontraste vanaf die uitkykpunte. Ons het ook akkommodasie vir groepe en is troeteldier-vriendelik.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.