How to create a news, specials and events articles on NBS

Kalahari Monate Lodge Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Kalahari Monate Lodge Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 29122   100

Kalahari Monate Lodge - Upington, Noord-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Kom na die ware natuur met gerief… Hier is die samesmelting van natuur en gasvryheid onoortreflik. Kalahari Monate Lodge is ongeveer 13km vanaf Upington op die R360 geleë. Die Lodge bestaan uit 6 luukse, goed toegeruste, selfsorg berghutte met lugsorg. Ook ‘n swembad en kampgeriewe met baie netjiese ablusie-geriewe, TV, wifi en ons is AA geregistreerd.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Kalahari Monate Lodge Caravan Park
082 445 8324
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]