How to create a news, specials and events articles on NBS

Kalahari Game Lodge Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Kalahari Game Lodge |  Date posted:  | Impressions: 16089   227

Kalahari Game Lodge - Koes, Namibie
Kamp & Leef Gekose Oord

Kalahari Game Lodge is ‘n luukse privaat wildplaas geleë aan die suid-oostelike grens van Namibië, net 18km vanaf die Mata Mata-grenspos wat die Kgalagadi-oorgrenspark binnegaan. Hierdie oase omring deur rooi sand het agt luukse chalets met pragtige uitsig op die omliggende gebied. Ses eksklusiewe kampeerplekke is geleë langs die droë Auobrivierbedding, ruim apart van mekaar. Wildritte word aangebied en ‘n 4x4-selfritroete is beskikbaar op die lodge.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Kalahari Game Lodge
+264 63 252 052
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]