How to create a news, specials and events articles on NBS

Ifafa Beach Woonwapark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Ifafa Beach Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 46585   327

Ifafa Beach Woonwapark - Ifafa Beach, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Ifafa Beach Woonwapark is geleë by ‘n pragtige strand met rotspoele en lang sandstrande. ‘n Groot gety-poel is reg op ons voorstoep. By Ifafa-strand kan u volgens u keuse swem, visvang, branderplank ry of bak in die son. Woonwa/kampeerplekke, waarvan sommige uitsig op die see het, is in ‘n rustige omgewing met baie skaduryke bome. Ons, by Ifafa Beach woonwapark glo dat vakansies vir die hele gesin, jonk en oud, vol pret en ontspannend moet wees. Die oord het geteëlde geriewe, warm water, groot, gelyk, gras bedekte kampplekke met elektrisiteit en water. Daar is ‘n munt-wassery op die perseel, ‘n klein supermark met wegneem-etes, ‘n klein bottelstoor, ‘n speletjies-kamer, ‘n gelisensieerde kroeg en ‘n restaurant met uitsig oor ons varswater-swembad, die kinders se speelgebied en die skouspelagtige getypoel.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Ifafa Beach Caravan Park
039 977 8615
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]