How to create a news, specials and events articles on NBS

Hein se Plaasoord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Heins Farm Resort |  Date posted:  | Impressions: 4758   142

Hein se Plaasoord - Ermelo, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord

Hein se Plaasoord bied ‘n swembad, perdritte (Arabier-stoet), plaas-wandelinge, ons daaglikse melkery waar vars melk gekry kan word, ‘n goed toegeruste kroeg-gerief, speelgrond vir kinders en ‘n pooltafel. Ons goed toegeruste selfsorg-hutte en kamers met DSTV, bied die uiterste gerief en kwaliteit. Daar is ook damme vir visvang en kampgeriewe op ons pragtige wildsplaas. Ontbyt en aandetes is op versoek beskikbaar.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Heins Farm Resort
017 811 4216
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]