How to create a news, specials and events articles on NBS

Drie Berge Woonwapark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Drie Berge Karavaanpark |  Date posted:  | Impressions: 26130   192

Drie Berge Woonwapark - Brits, Noord-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord

Kom en geniet die rustige bosveld-atmosfeer, luister na die geroep van die voëls en die kabbeling van die rivier. Die park is 7km vanaf Brits, 60km vanaf Pretoria en 90km vanaf Johannesburg. Ontspan langs die Krokodilrivier, in ‘n rustige atmosfeer tussen die berge, waar u kan luister na die roep van die visarend. Die park, met netjiese ablusieen ontspannings-geriewe is elektries omhein met nagwagte en ‘n reaksie-eenheid op bystand. Die staproetes het skilderagtige uitsigte op die pragtige Madibeng distrik.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Drie Berge Karavaanpark
083 608 3409
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]