How to create a news, specials and events articles on NBS

Dinokeng Spesiale

Category: Resort Specials | Author: Dinokeng Resort |  Date posted:  | Impressions: 24035   317

Dinokeng Spesiale

Prys geldig tot 31 Augustus 2019
(Slegs geldig vir Nuwe Besprekings )
Teen R350 per staanplek per nag vir 4 mense en 1 voertuig, elke staanplek het n braaier, kragpunt en kraan. R400 per staanplek per nag vir n privaat ablusie oor naweke.
R150 vir 2 pensionarisse per nag midweek.

Midweek Algemene Pryse:
R230 per nag vir gewone staanplek (midweek)
R300 per nag vir privaat ablusie (midweek)
Midweek Tariewe ook betaalbaar gedurende die Junie/Julie skool vakansie!

Chalet pryse soos volg:
May - Aug naweek tariewe R750 vir 2 slaap chalet per nag
R1400 vir 4 slaap chalet per nag

MIDWEEK tariewe May - Aug:
R375 vir 2 slaap chalet per nag
R700 vir 4 slaap chalet per nag
Minimum van 2 nagte besprekings benodig.
ALLE GERIEWE is GRATIS behalwe as anders gespesifiseer.

Kom geniet die volgende:
Binnehuis verhitte swembad (tans 35.6 grade)
Buite verhitte swembad (tans 32 grade)
6 supertubes
4 koue swembaddens
2 trampolines
Speel area vir die kinders
Gratis WIFI
Wegneem etes by die winkel (additionele koste)
Groot 5 wildsritte (additionele koste)
Spa (additionele koste)
Voël kyk
Stap roetes
Fietsry
Visvang
Winkel met basiese benodighede

Ons njalas kom stap graag deur die kamp en eet by ons gaste. Ons is 45km noord vanaf Pretoria binne die groot hekke van die Dinokeng Game Reserve (hammanskraal) maar grens aan die groot 5 area. Ons het njalas, rooibokke, bosbokke, springbokke, blou wildebeeste, blesbokke en zebras op die plaas. Bespreek Nou. T&C’s apply.

Dinokeng Resort
063 771 6856 / 060 9
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]