Southern Africa's Leisure and Tourism Network
Register

Die Umfula Feesdag

Category: Resort Events | Author: Umfula Resort |  Date posted:  | Impressions: 142802   439

Umfula Fees 2024

Die Umfula Feesdag is n nuwe opwindende fees wat gestig is in 2022 by Umfula River Resort 5km buite Parys op die R500 Fochville pad.

Ons sien uit na ons 2024 Feesdag op 18 Mei 2024 met die volgende kunstenaars: Appel, Riaan Benade, Demi Lee Moore, Fatman, Ricus Nel, Dusty Dixon en Willie Joubert.

Ons spog met heerlike kos, drankies en n verskeidenheid van stalletjies. Groot pret vir die hele gesin!
GEEN EIE EET/ DRINK GOED WORD TOEGELAAT NIE
BRING KAMPSTOELE!

Fees navrae: 082 312 4123

 

Umfula Resort
+27 82 312 4123
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News