How to create a news, specials and events articles on NBS

Dibiki Golf en Selfsorg Spesiale

Category: Resort Specials | Author: Dibiki Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 34579   296

Dibiki Golf en Selfsorg Spesiale

Kom golfibiki saam met ons! Dibiki Holiday Resort in Hartenbos het 'n heerlike pakket saamgestel vir alle golf liefhebbers! Vir die periode Mei tot Okt 2019 bied ons spesiale tariewe op ons selfsorg chalets vir groepe van 8 tot 38 persone! Dibiki bied 10 selfsorg eenhede, 'n keuse van met of sonder etes, en nog ander voordele - EMAIL ons dan stuur ons vir jou al die besonderhede! ps - Ons is 33.4km van die George lughawe as jy dalk sommer wil invlieg!

 

Dibiki Holiday Resort
044 695 1532
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]