How to create a news, specials and events articles on NBS

Client Review

Category: Business News | Author: Gerbers 4WD |  Date posted:  | Impressions: 13240   118

Beste Dolf en die Gerbers4WD span,

Graag wil ek net vir jou en jou span baie dankie sê vir die professionele manier waarop die herstel van my canopy gehanteer is.

Die feit dat ek dit op 'n Saterdag kon aflaai en die volgende Woensdag kon oplaai getuig van flinke diens.
Dankie ook vir die "no charge" faktuur. Dit wys net weereens dat waar 'n firma glo in hulle produk hulle moeite sal doen om die klient tevrede te hou.

Baie dankie en voorspoed met die besigheid.

Groete
Arthur Sippel

Gerbers 4WD
011 979 7147

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]