
This Festive Season, we're offering a special invitation
Die lekkerste naweek van die jaar is om die draai...BRAAI naweek!!! Van 22-25 September het ons 'n propvol program by Klipspruit River Resort, net buite Leeudoringstad.
Dit is ook #Masscamp naweek so jy kan kamp vir R150 vir 4 per nag.
Dan het ons:
Braai, potjiekos kompetisie
Visvang kompetisie, swem, speletjies
Cocktails, kontantkroeg
Rugby op die groot skerm (Go Bokke!!!)
Volleyball, boeresport..en nog baie meer!
Ons het ook lekker spesiale aanbiedinge op ons ander akkomodasie!!!