How to create a news, specials and events articles on NBS

Bonnievale River Lodge Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Bonnievale River Lodge |  Date posted:  | Impressions: 8924   30

Bonnievale River Lodge - Bonnievale, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Die stylvolle Bonnieval River Lodge in Bonnievale aan die oewer van die Breederivier, bied ‘n stil en rustige kampervaring onder die bome of aan die rivier-oewer. Kom en geniet hierdie pragtige, landelike, plaasomgewing. Kampeer op die gras-terrein onder groot bloekombome en skaduryke eikebome – al die staanplekke het elektriese krag. Staanplekke op die boonste vlak het houtdekke, parkeerplek en uitsig op die rivier. Bekostigbare en luukse selfsorgverblyf is ook beskikbaar. Geniet visvang, swem in die rivier, voëlkyk, of ontspan onder die bome.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Bonnievale River Lodge
083 655 1973
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]