How to create a news, specials and events articles on NBS

Battlefields Woonwapark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Battlefields Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 30100   129

Battlefields Woonwapark - Dundee, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Battlefields woonwapark is op ‘n plaas geleë, 400m vanaf die teerpad en 18km vanaf Dundee op die R33 na Vryheid. Dit is in die middel van die gevegsterreine, naby die Bloedrivier monument, Talana Museum, Rorkesdrift en Isandhlwana. Die park het 38 skaduryke, gelyk en grasbedekte kampeerplekke, elk met 15amp elektrisiteit. Daar is ook ‘n lapa met elektrisiteit, kampvuur- en braaigeriewe, ‘n kombuis met yskaste en ‘n opwasplek. Ander beskikbare geriewe, is ‘n televisie, swembad, springmat, visvang,
wild-kyk en stap in die natuurlike bos-omgewing van die oord.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Battlefields Caravan Park
034 632 1723
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]