BOOMIDENTIFISERINGS NAWEEK - TREE IDENTIFICATION WEEKEND

Category: Resort Specials | Author: Sebenza Creek Bushcamp |  Date posted:  | Impressions: 6009   7

BOOMLIEFHEBBERS EN LEDE VAN DENDROLOGIESE VERENIGINGS 

Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp naby Nylstroom in Limpopo hou die naweek van 22 April 2023 n Boomidentifiserings kampnaweek op ons perseel.

Die plaas beslaan 25ha en ons skat hier is 100+ spesies en ons wil graag die bome identifiseer, merk en lys.

Ons nooi almal wat hierdie poging wil meemaak om daardie naweek hier te kom kamp en deel te wees van hierdie poging. Daar is geen tydsbeperking op nie en die mense wat langer as net die naweek wil bly is welkom. Die wat slegs vir die dag Saterdag wil kom is ook welkom.  Die wat nie noodwendig wil rondloop tussen die bome nie maar net die swembad en omgewing wil kom geniet is ook welkom om aan te sluit.

Ons sal laatmiddag Saterdag n bring en braai by die swembad hou. Pap en sous en vure sal voorsien word en dan kuier ons lekker. N kontantkroeg sal beskikbaar wees.

Kampering word gehef teen n spesiale tarief van R350 per nag per staanplek.

Skakel ons nou om jou plek te bespreek om teleurstelling te voorkom.

Kantoor: 0871490188
Cell/whatsapp: 0826878759

Groete

Hendrik en Hermi

 

TREE LOVERS AND MEMBERS OF DENDROLOGICAL SOCIETIES

Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp close to Nylstroom in Limpopo are hosting a Tree Identification Camping Weekend on our premises.  The date of the planned weekend is 22 April 2023

The farm is approx 25ha in size and we think three is approx 100+ tree species.  We want to identifiy and mark the trees.

We invite everyone interested to join us, to come and camp that weekend and assisst with this project.  There is no time limit on the length of stay and those who wish to stay longer are welcome to.  Those who want to come for the day only, are also welcome.

The one's who do not necessarily want to walk around amongst the trees, but would like to enjoy a quiet day by the pool, are welcome to do so.

Late afternoon on Saturday we will have a bring and braai at the pool.  Pap, gravy and fires will be provided.  A Cash Bar will also be available.

Camping tariffs for the weekend will be at a special price of R350 per night per stand.

Contact us to book you space and avoid disappointment

Office:  0871490188

Cell/Whatsapp:  0826878759

Regards

Hendrik & Hermi

 

 

Sebenza Creek Bushcamp
+27 87 149 0188
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News