
From rustic camping spots to cozy chalets, we have the perfect retreat for you and your special family.
Geagte lid
ATKV-oorde vergemaklik u vakansie-ervaring met familievriendelike wegbreke by enigeen van ons sewe oorde wat u, as lid, boonop die vergunning gee om vooruit te bespreek.
Lede kan vanaf 1 Augustus 2023, soos oudergewoonte, hul besprekings vir Maart/April en die Paasnaweek in 2024 maak.
Om die voorkeurbesprekingsproses egter so vlot as moontlik te laat verloop, bring ons graag die volgende aspekte onder ons lede se aandag.
Lees meer hier:
https://atkvoorde.co.za/blog/posts/2023/july/raak-ontslae-van-u-sorge-kom-span-uit-by-atkv-oorde/